Sarel Strauss
Full names: Sarel Stephanus François
Date of birth: 24 Nov 1891
School: Grey College
Springbok no: 158
Debut test province: Griqualand West
Physical: 1.8m, 80.7kg
Date of death: 6 Mar 1946 (Age 54)

Test summary: Tests: 1 Tries: 0
First Test: 17 Sep 1921 Age:29 Outside Centre against New Zealand at Athletic Park, Wellington
Last Test: 17 Sep 1921 Age:29 Outside Centre against New Zealand at Athletic Park, Wellington
Test history:
DateAgePositionOpponentResultScoreVenueProv
17 Sep 192129Outside CentreNew ZealandDraw: 0-0 Athletic Park, WellingtonGriquas

Strauss Street : G.J. van Eck.

STRAUSS, S. S. F., het vir Griekwas rugby en ook krieket gespeel en op die 1921-springboktoer na Nieu-Seeland (op 28 jarige leeftyd) die Springbokkleure gedra.

Oor hom as mens en militêre figuur dank ek die volgende gegewens aan die Krygshistoriese Afdeling van die S.A. Weermag:

Sarel Stephanus Francois Strauss.

  • Gebore: 24 November 1891.
  • Was saam met moeder in Bloemfontein konsentrasie kamp tydens Anglo-Boere-Oorlog van 1899-1902.
  • Deelgeneem aan Wêreld Oorlog 1 - rang van Stafsersant. Deelgeneem aan operasies in Oos-Afrika 1917-1918.
  • Bevorder tot 2de Luitenant - 1 Mei 1923. Gestasioneer te Port Elizabeth, Militere Distrik No.2.
  • Bevorder tot Luitenant 1 Januarie 1924. Na Robertshoogte te Pretoria 7 Februarie 1924.
  • Verplaas na Potchefstroom as Administratiewe Offisier, Militêre Distrik No.7. Verplasing: 2 Julie 1924.
  • Tree uit mag: 1924.
  • Weer terug as Luitenant in Burgermag 12 September 1933, te Robertshoogte.
  • Toegevoeg tot Spesiale Diensbataljon. Toe verplaas na Bloemfontein 25 Januarie 1934. Word lid van Staandemag 1 Junie 1934. Bevorder tot Kaptein 1 Desember 1937. Toe verplaas na Pretoria, 12 Januarie 1940.
  • Toegevoeg tot Kwartiermeestergeneraal se Afdeling. Toe bevorder tot Tydelike Majoor, 1 Augustus 1942. Later bevorder tot Majoor, datum onbekend.
  • Oorlede: 6 Maart 1946.
  • Getroud: 18 Junie 1942, met Mary May Harris. 1 dogter uit huwelik gebore: Molley Yvonne, gebore 10 Maart 1925.
  • Medaljes ontvang: 1899-1902-Medalje. German East Africa Campaign, British War Medal, Victory Medal.

- Uit Pretoriana: Rugby Springbokke na wie straatname in Danville, Pretoria, vernoem is