Peter Swanson
Full names: Peter Steven
Date of birth: 26 Dec 1946
Place of birth: East London
School: St Henry's College
Springbok no: 452
Debut test province: Lions
Date of death: 26 Oct 2003 (Age 56)

Test summary:
First Test:
Last Test:
Test history:
DateAgePositionOpponentResultScoreVenueProv

Peter Swanson : Suparugby

Die rugbybloed het in die Springboksenter Peter Swanson se are gevloei.

Swanson, ‘n Springbok wat in 1971 deur Australië getoer het, se pa Wilf het voor- en ná die oorlog gereeld vir Villagers en Hamiltons heelagter gespeel.

Swanson is in 2003 op ‘n jong ouderdom oorlede.

Hy het lank vir Transvaal saam met Peter Cronjé gespeel.

Swanson is in die Kaap gebore en het sy skoolloopbaan in Oos-Londen begin en is in Durban afgesluit.

Hy het vir Natal se Onder 20-sspan gespeel en tydens sy nasionale diensplig in Pretoria saam met Andy van der Watt.

Hy het tussen 1968 en 72 in 30 wedstryde vir die Rooibontes gespeel.

Na sy rugbyloopbaan het hy in Penrith in Australië geldrugby gaan speel.