Tim Cocks
Full names: Timothy Maxwell Delve
Date of birth: 29 Sep 1952
Place of birth: Durban
School: Westville Boy's High
Springbok no: 513
Debut test province: Sharks
Current age: 71

Test summary:
First Test:
Last Test:
Test history:
DateAgePositionOpponentResultScoreVenueProv

Tim Cocks : SupaRugby

Die getal 13 was ‘n ongelukige een vir die Natalse Springbokheelagter Tim Cocks.

Cocks was 13 keer op die Springbokke se bank sonder om ‘n enkele toets te speel.

Gysie Pienaar het in daardie stadium die Bokke se heelagtertrui sy eie gemaak.

Cocks het wel saam met die Bokke en die SA Barbarians getoer.

Cocks het 85 wedstryde vir Natal gespeel, dikwels op losskakel tydens Malcolm Swanby en Doc Louw se eras.

Hy het ook vir die Kwaggas teen die Britse Leeus uitgedraf in die wedstryd waarin Peter Kirsten gespeel het.