RAMPIE STANDER: (Voorry, Vrystaat). Stander het sy enigste toetswedstryd teen die 1974 Leeus gespeel, maar het reeds vier keer die Springboktrui aangetrek. Hy het ook vir die Junior Springbokke gespeel en die Gazelle. Stander is dertig jaar gelede in Kaapstad gebore.