Clive van Ryneveld
Full names: Reginald Clive Berrange
Date of birth: 7 Jul 1891
Place of birth: Graaff-Reinet
School: SACS
Springbok no: 124
Debut test province: Western Province
Date of death: 25 Aug 1969 (Age 78)

Test summary: Tests: 2 Tries: 0
First Test: 27 Aug 1910 Age:19 Halfback against Britain at Crusaders (St George's Park), Port Elizabeth
Last Test: 3 Sep 1910 Age:19 Halfback against Britain at Newlands, Cape Town
Test history:
DateAgePositionOpponentResultScoreVenueProv
27 Aug 191019HalfbackBritainLose: 3-8 Crusaders (St George's Park), Port ElizabethWP
03 Sep 191019HalfbackBritainWin: 21-5 Newlands, Cape TownWP

Van Ryneveld street : G.J. van Eck.

VAN RYNEVELD, Reginald Clive Berrange is op 7 Julie 1891 in Kaapstad gebore, het onderrig aan S.A.C.S. ontvang en later as prokureur gepraktiseer.

Clive was Springbokagterspeler in 1910 teen die besoekende Britte, terwyl sy seun, Clive vir Engeland rugby gespeel het en S.A. krieketkaptein in 1956/7 was. 'n Ontydige besering het hom sy springbokkleure in rugby gekos.

Pa Clive was die eerste springbok met 'n seun wat aan internasionale sport deelgeneem het.

Clive het in 1910 vir die W.P.-kolleges en Kaapland ook gespeel, asook vir S.A. in die laaste internasionale wedstryd op 3 September op Nuweland waar sy span 'n wegholoorwinning van 21 : 5 oor die Britte behaal het - "a margin victory that was not equalled until 1955."

BRONNE:
(1) CRAVEN, Danie: Springboks Down the Years.
(2) Rugby in Suid-Afrika.
(3) CRAVEN, D. H.: Springhok-annale Rugby (1889-1964).

- Uit Pretoriana: Rugby Springbokke na wie straatname in Danville, Pretoria, vernoem is