Syd Ashley
Full names: Sydney
Date of birth: 23 Feb 1880
Place of birth: Cape Town
Schools: Wynberg Boys High Diocesan College (Bishops)
Springbok no: 76
Debut test province: Western Province
Date of death: 20 Jan 1959 (Age 78)

Test summary: Tests: 1 Tries: 0
First Test: 5 Sep 1903 Age:23 Inside Centre against Britain at Kimberley Athletic Club Ground, Kimberley
Last Test: 5 Sep 1903 Age:23 Inside Centre against Britain at Kimberley Athletic Club Ground, Kimberley
Test history:
DateAgePositionOpponentResultScoreVenueProv
05 Sep 190323Inside CentreBritainDraw: 0-0 Kimberley Athletic Club Ground, KimberleyWP

Ashley Street : G.J. van Eck.

ASHLEY, Sydney, het die rugbyspringbokkleure in 1903 gedra teen die Britte wat teen Suid-Afrika alhier kom speel het. Hy was eintlik 'n dubbele Springbok (rugby en krieket) en sy broer W. A. Ashley, het in 1888 vir Suid-Afrika krieket gespeel.

Sydney is op 23 Februarie 1878 te Kaapstad gebore en ontvang skoolonderrig aan die Diocesan-kollege.

Hy het as Doeanebeampte gewerk en later die Northern Timber Co. op Politsi begin.

Hy is in Januarie 1959 oorlede.

BRONNE:
(1) Rugby in Suid-Afrika uitgegee deur Johnston & Neville ten behoewe van Die S.A. Rugbyraad.
(2) S.A. Who's Who, 1908, bl. 11

- Uit Pretoriana: Rugby Springbokke na wie straatname in Danville, Pretoria, vernoem is